Welkom by Kom Bietjie Binne Tee Tuin
[IMAGE1]
|
[IMAGE2] [IMAGE5] |
[IMAGE3]
|
Kontak Celeste Faurie by 084 586 2506
Kom voel tuis in die huis, sentraal geleë in die hartjie van Pretoria Noord.
Maak gerus gebruik van ons perseel vir jou volgende vergadering of werks funksie wat jy beplan.
Ontsnap uit die besige stads lewe en kom drink gerus 'n lekker koppie koffie.
[IMAGE4]
[HITS] - Onderhou deur www.easydirect.co.za